[DOWNLOAD] "Miskien is daar hoop" by Johann Voges * Book PDF Kindle ePub Free

eBook details
- Title: Miskien is daar hoop
- Author : Johann Voges
- Release Date : January 01, 2020
- Genre: Religion & Spirituality,Books,
- Pages : * pages
- Size : 2584 KB
Description
Mense wat hoop soek, dit wil verstaan en leef, moet in die wĆŖreld van hierdie boek gaan rondstap. Dit gaan oor deurleefde ervaringe, gevorm deur intense krisisse ... selfs die dood. Uit die Skrif vloei die lewensbloed van hoop deur hierdie daaglikse ervarings van die gelowige. Die God wat gister, vandag en in die toekoms dieselfde is, leer jy ken as die Lewende God wat sy beloftes hou, gister, vandag en more. Hierdie hoop is anders as net maar gewone, alledaagse hoop ā dit is God-hoop. Daarvan vertel hierdie boek. Moenie verwag dat jy maar net ān paar reseppies of mooi woorde in die boek gaan kry nie. Alles behalwe. Met gedigte, die wysheid van ander en natuurlik die ryp teologiese nadenke van Johann self, word mens in die bladsye van die boek tot ān dieper verstaan en toe-eiening van hoop meegevoer. Soos Johann self sĆŖ: āDie manier waarop ek hoop verander my lewe ... in ān seĆ«n of in ān vloekā. Hierdie boek sal jou help om met āseĆ«nā te hoop!